deuteragonis [boodskap #130975] |
Ma, 20 April 2020 18:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deuteragonis
Afbreking: deu•te•ra•go•nis
Selfstandige naamwoord: deuteragonis
Meervoud: deuteragoniste
Betekenis:
• Die tweede hoofkarakter van 'n verhaal, na die protagonis (hoofkarakter), maar voor die tritagonis.
Gebruik:
• In literatuur is die deuteragonis dikwels die handlanger van die protagonis.
Vertaling:
Engels: deuteragonist, secondary main character
Nederlands: deuteragonist
Nota:
• Van Grieks deuteragonistes, tweede akteur.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|