lewensles [boodskap #130971] |
Ma, 20 April 2020 11:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lewensles
Afbreking: le•wens•les
Samestelling: lewens + les
Selfstandige naamwoord: lewensles
Meervoud: lewenslesse
Verkleinwoord: lewenslessie
Meervoud van verkleining: lewenslessies
Betekenis:
• 'n Belangrike les wat mens nie op skool nie, maar is die daaglikse lewe leer.
Gebruik:
• 'n Belangrike lewensles is om nooit moed op te gee nie, maar om altyd op te staan en weer te probeer.
Vertaling:
Engels: life lesson
Nederlands: levensles
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|