Betekenis:
• 'n Herbivoor (planteter) wat sy kou en herkou (weer kou).
Gebruik:
• Herkouers bring hulle pensinhoud as deel van die herkouerproses op.
• 'n Herkouer se maag bestaan uit vier kompartemente: die grootpens (rumen), ruitjiespens (netpens, retikulum), blaarpens (omasum) en melkpens (abomasum).