skreef [boodskap #130959] |
So, 19 April 2020 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skreef
Afbreking: skreef
Selfstandige naamwoord: skreef
Meervoud: skrewe
Verkleinwoord: skrefie
Meervoud van verkleining: skrefies
Betekenis:
• 'n Smal opening; spleet; kier.
Gebruik:
• Die deur was op 'n skrefie oop.
Afgelei:
• ventilasieskreef
Vertaling:
Engels: slit, crack, little opening
Nederlands: kier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|