vullisdrom [boodskap #130950] |
So, 19 April 2020 10:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vullisdrom
Afbreking: vul•lis•drom
Samestelling: vullis + drom
Uitspraak: /ˈfœləsdrɔm/
Selfstandige naamwoord: vullisdrom
Meervoud: vullisdromme
Verkleinwoord: vullisdrommetjie
Meervoud van verkleining: vullisdrommetjies
Betekenis:
• 'n Houer waarin vullis gegooi word om later verwyder te word.
Gebruik:
• Gooi die gemors in die vullisdrom.
Sinoniem:
• asblik
• vullisblik
Wisselvorm:
• vuilisdrom
Vertaling:
Engels: rubbish bin, trashcan, dustbin, refuse container, garbage can
Nederlands: vuilnisbak
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|