voetangel [boodskap #130939] |
So, 19 April 2020 06:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetangel
Afbreking: voet•an•gel
Samestelling: voet + angel
Uitspraak: /ˈfutˌaŋəl/
Selfstandige naamwoord: voetangel
Meervoud: voetangels
Verkleinwoord: voetangeltjie
Meervoud van verkleining: voetangeltjies
Betekenis:
• 'n Wapen met skerp punte waarvan die een altyd na bo staan.
• (figuurlik) 'n Verborge gevaar; slaggat.
Gebruik:
• Die vyand het voetangels op die pad oor die brug geplaas.
• Die lae standaarde van skoolonderrig bly steeds 'n voetangel.
Sinoniem:
• kraaipoot
Vertaling:
Engels: caltrop, mantrap; pitfall
Nederlands: voetangel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|