veteraanmotor [boodskap #130937] |
So, 19 April 2020 05:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
veteraanmotor
Afbreking: ve•te•raan•mo•tor
Samestelling: veteraan + motor
Uitspraak: /vɪə̯.təˈrɑːnˌmʊə̯.tər/
Selfstandige naamwoord: veteraanmotor
Meervoud: veteraanmotors
Verkleinwoord: veteraanmotortjie
Meervoud van verkleining: veteraanmotortjies
Betekenis:
• 'n Baie ou kar; klassieke motor.
Gebruik:
• Mense betaal groot geld vir 'n veteraanmotor en bestee dan nog meer daarop en werk vir ure om die motor perfek reg te kry.
Sinoniem:
• toekatjor
Vertaling:
Engels: classic car
Nederlands: klassieke auto
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|