verpas [boodskap #130933] |
Sa, 18 April 2020 17:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verpas
Afbreking: ver•pas
Uitspraak: /fərˈpas/
Werkwoord: verpas
Verlede tyd: het verpas
Teenwoordige deelwoord: verpassende
Betekenis:
• Te laat kom. Iets net-net mis. Arriveer wanneer die vaar-, voer- of vliegtuig reeds vertrek het.
Gebruik:
• Hy het die vlug na Durban verpas.
Sinoniem:
• mis
Antoniem:
• haal
Vertaling:
Engels: to miss, be late for
Duits: verpassen
Nederlands: missen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|