uitoefen [boodskap #130925] |
Sa, 18 April 2020 15:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitoefen
Afbreking: uit•oe•fen
Samestelling: uit + oefen
Uitspraak: /ˈœitˌufən/
Werkwoord: oefen uit, uitoefen
Verlede tyd: het uitgeoefen
Teenwoordige deelwoord: uitoefenende
Betekenis:
• In praktyk bring.
Gebruik:
• As 'n persoon sekere regte het, kan hy nie gepenaliseer word indien hy daardie regte uitoefen nie, anders sal die regte van nul en gener waarde wees.
Vertaling:
Engels: to exert, exercise
Nederlands: uitoefenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|