Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tsaar
tsaar [boodskap #130922] Sa, 18 April 2020 12:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Tsaar Nikolaas II, die laaste tsaar van Rusland.
Tsaar Nikolaas II, die laaste tsaar van Rusland.
tsaar
Afbreking: tsaar
Uitspraak: /t͡sɑːr/


Selfstandige naamwoord: tsaar
Meervoud: tsare

Betekenis:
• Vorstelike titel vir 'n historiese heerser van Rusland, Bulgarye of Serwië.

Gebruik:
• Afhangende van die tyd en land, kan tsaar keiser of koning beteken.

Antoniem:
• tsarina (vroulik)

Vertaling:
Engels: tsar, tzar, czar
Nederlands: tsaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toring
Volgende onderwerp: uiltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:20:46 MGT 2024