toor [boodskap #130918] |
Sa, 18 April 2020 10:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toor
Afbreking: toor
Uitspraak: /toːr/
Werkwoord: toor
Verlede tyd: het getoor
Betekenis:
• Deur geheime krag 'n bonatuurlike invloed uitoefen om iets buitengewoons te vermag.
Gebruik:
• "Ons kan nie toor nie!" het Zuma gesê.
Afgelei:
• toordokter
• toorkuns
Vertaling:
Engels: to bewitch, hex, conjure, cast a spell, practice witchcraft
Nederlands: toveren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|