telluur [boodskap #130913] |
Sa, 18 April 2020 08:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
telluur
Afbreking: tel•luur
Uitspraak: /tɛˈlyr/
Selfstandige naamwoord: telluur
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Te en atoomgetal 52.
Gebruik:
• Telluur is 'n bros, silwerwit metaalagtige element met 'n voorkoms wat ooreenstem met die van tin.
Afgelei:
• telluuratoom
• telluuroksied
• telluurverbinding
Vertaling:
Engels: tellurium
Nederlands: telluur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|