Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » telefoonhokkie
telefoonhokkie [boodskap #130912] Sa, 18 April 2020 08:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Telefoonhokkie.
'n Telefoonhokkie.
telefoonhokkie
Afbreking: te•le•foon•hok•kie
Samestelling: telefoon + hok + -kie
Uitspraak: /tɛ.ləˈfʊə̯nˌhɔ.ki/, /tɪə̯.ləˈfʊə̯nˌhɔ.ki/


Selfstandige naamwoord: telefoonhokkie
Meervoud: telefoonhokkies

Betekenis:
• 'n Openbare telefoon van waar mens teen betaling 'n oproep kon maak.

Gebruik:
• Die gebruik van selfone het die telefoonhokkie oorbodig gemaak.

Sinoniem:
• oproephokkie
• tiekieboks

Vertaling:
Engels: telephone booth, phone booth, call box
Nederlands: telefooncel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tekkie
Volgende onderwerp: telluur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:16:45 MGT 2024