Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kunssy
kunssy [boodskap #130905] Vr, 17 April 2020 17:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die verwerking van kunssy.
Die verwerking van kunssy.
kunssy
Afbreking: kuns•sy
Samestelling: kuns + sy


Selfstandige naamwoord: kunssy
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Kunsmatige vesel van sellulose ('n natuurlike polimeer).

Gebruik:
• Aangesien egte sy ook uit sellulose bestaan, word kunssy as 'n halfsintetiese vesel beskou.
Kunssy is gedurende die 2de helfte van die 19de eeu ontwikkel en die eerste fabriek is in 1891 in Frankryk in gebruik geneem.

Sinoniem:
• rayon

Vertaling:
Engels: artificial silk, rayon
Nederlands: kunstzijde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gereg
Volgende onderwerp: teef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:23:49 MGT 2024