hofknaap [boodskap #130903] |
Vr, 17 April 2020 16:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hofknaap
Afbreking: hof•knaap
Samestelling: hof + knaap
Selfstandige naamwoord: hofknaap
Meervoud: hofknape
Verkleinwoord: hofknapie
Meervoud van verkleining: hofknapies
Betekenis:
• 'n Seun verbonde aan 'n hofhouding, gewoonlik in deftige drag.
• 'n Jong seun as deel van 'n bruidsgroep.
Gebruik:
• Die hofknaap dra die gaste se tasse na hul kamers.
• Die troue moet minstens 'n paar strooimeisies, 'n blommemeisie en 'n hofknapie hê.
Vertaling:
Engels: court boy
Nederlands: hofknaap, hofjongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|