verbied [boodskap #130899] |
Vr, 17 April 2020 08:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbied
Afbreking: ver•bied
Werkwoord: verbied
Verlede tyd: het verbied
Betekenis:
• Sê dat iets nie mag gebeur nie. 'n Bepaalde handeling strafbaar stel.
Gebruik:
• Selfs supermarkte wat wyn verkoop is verbied om dit gedurende dié grendeltydperk van die hand te sit.
Sinoniem:
• belet
• keer
• ontsê
• verhinder
Antoniem:
• toelaat
Afgelei:
• verbieder
• verbieding
Vertaling:
Engels: to forbid, prohibit, ban
Nederlands: verbieden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|