onregverdig [boodskap #130898] |
Do, 16 April 2020 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onregverdig
Afbreking: on•reg•ver•dig
Byvoeglike naamwoord: onregverdig
Vergrotende trap: onregverdiger
Oortreffende trap: onregverdigste
Attributief: onregverdige
Partitief: onregverdigs
Betekenis:
• Nie regverdig nie.
Gebruik:
• Die lewe kan soms baie onregverdig wees.
Antoniem:
• regverdig
Afgelei:
• onregverdigheid
Vertaling:
Engels: unfair, unjust, unrighteous
Nederlands: onrechtvaardig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|