Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naelmaantjie
naelmaantjie [boodskap #130897] Do, 16 April 2020 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duimnael met die naelmaantjie sigbaar.
'n Duimnael met die naelmaantjie sigbaar.
naelmaantjie
Afbreking: nael•maan•tjie
Samestelling: nael + maan + -tjie


Selfstandige naamwoord: naelmaantjie
Meervoud: naelmaantjies

Betekenis:
• 'n Halfmaanvormige vlek onder die wortel van die nael.

Gebruik:
• Die naelmaantjie vertoon wit omdat dit uit nuwe selle bestaan wat na buite skuif en nog nie deursigtig geword het nie.

Sinoniem:
• lunula
• naelvlek

Vertaling:
Engels: lunula
Nederlands: lunula

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ewewig
Volgende onderwerp: onregverdig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:30:13 MGT 2024