Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ewewig
ewewig [boodskap #130896] Do, 16 April 2020 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18977
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ewewig
Afbreking: e•we•wig


Selfstandige naamwoord: ewewig
Meervoud: ewewigte

Betekenis:
• 'n Toestand van balans waar kragte mekaar uitgebalanseer.

Gebruik:
• Die toevoeging van die laaste gewig bring die weegskaal weer in ewewig.

Sinoniem:
• balans

Afgelei:
• ewewigsorgaan
• ewewigtig

Vertaling:
Engels: balance, equilibrium
Nederlands: evenwicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suig
Volgende onderwerp: naelmaantjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 10:52:35 MGT 2024