Leksikograaf Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suig
Afbreking: suig
Uitspraak: /sœiχ/
Werkwoord: suig
Verlede tyd: het gesuig
Betekenis:
• 'n Verlaagde druk met die mond of 'n apparaat veroorsaak.
Gebruik:
• Sy suig die stokkielekker in haar kies.
Spreekwoord:
• Uit jou duim suig. [Iets self versin.]
• Waar die by sy heuning uitsuig, suig die spinnekop sy gif uit. [Party mense vertolk die dade van hulle medemens altyd so ongunstig moontlik.]