strydwa [boodskap #130890] |
Wo, 15 April 2020 20:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strydwa
Afbreking: stryd•wa
Samestelling: stryd + wa
Uitspraak: /ˈstrəit.vɑː/
Selfstandige naamwoord: strydwa
Meervoud: strydwaens
Betekenis:
• 'n Outyds oorlogswa wat deur perde of andere dier getrek is.
Gebruik:
• Ek het weer opgekyk en vier strydwaens tussen twee koperberge sien uitkom. [Sagaria 6:1]
Vertaling:
Engels: chariot
Nederlands: strijdwagen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|