Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onaards
onaards [boodskap #130802] Sa, 11 April 2020 18:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onaards
Afbreking: on•aards
Samestelling: on + aards
Uitspraak: /ɔnˈɑːrts/


Byvoeglike naamwoord: onaards
Attributief: onaardse

Betekenis:
• Wat nie van hierdie wêreld is nie.

Gebruik:
• Die skadu's lyk onaards in die skemer!
• Haar sang is onaards mooi en vergestalt die lewe soos dit eens was.

Antoniem:
• aards

Sinoniem:
• onnatuurlik

Vertaling:
Engels: unnatural, unearthly, immense, enormous
Nederlands: onaards

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olifantslurp
Volgende onderwerp: stroper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 02:29:15 MGT 2024