nut [boodskap #130798] |
Sa, 11 April 2020 16:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nut
Afbreking: nut
Uitspraak: /nʊ̠t/
Selfstandige naamwoord: nut
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Bydrae tot die bereik van 'n doel. Die voordeel opgelewer.
Gebruik:
• Wat is die nut van die nuttelose?
Sinoniem:
• baat
• voordeel
• waarde
Antoniem:
• onnut
Afgelei:
• benut
• niksnut
• nutsman
• nuttig
• nutteloos
Vertaling:
Engels: use, benefit, profit
Nederlands: nut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|