missiel [boodskap #130789] |
Sa, 11 April 2020 09:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
missiel
Afbreking: mis•siel
Uitspraak: /mə.sil/
Selfstandige naamwoord: missiel
Meervoud: missiele
Verkleinwoord: missieletjie
Meervoud van verkleining: missieletjies
Betekenis:
• 'n Ploftoestel wat met 'n vuurpyl na sy teiken aangedryf word.
Gebruik:
• Die vliegtuig is deur 'n Russiese missiel afgeskiet.
Afgelei:
• lug-tot-lug-missiel
• missielaanval
• teenmissiel
Vertaling:
Engels: missile
Nederlands: raket
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|