leerarea [boodskap #130778] |
Sa, 11 April 2020 06:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leerarea
Afbreking: leer•area
Samestelling: leer + area
Uitspraak: /leərˈarɛa/
Selfstandige naamwoord: leerarea
Meervoud: leerareas
Betekenis:
• 'n Studierigting wat op skool of ander instelling as vak aangebied word.
• Plek waar daar geleer word.
Gebruik:
• Tale is 'n leerarea waarin die leerder se gevoelens deur middel van letterkunde en kreatiewe skryfopdragte ontwikkel word.
• Nou jou leerarea netjies en vry van dinge wat jou aandag kan aflei.
Sinoniem:
• studierigting
• vakgebied
• vakrigting
Verwant:
• ontspanarea
Vertaling:
Engels: area of learning
Nederlands: vakgebied
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|