langste [boodskap #130776] |
Sa, 11 April 2020 06:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
langste
Afbreking: lang•ste
Byvoeglike naamwoord: lank
Vergrotende trap: langer
Oortreffende trap: langste
Attributief: lang
Intensief: ellelank, lewenslank
Betekenis:
• Oortreffende trap van lank. Met die grootste lengte of duur.
Gebruik:
• Ma is lank, pa is langer, maar ek is die langste van hulle almal.
Spreekwoord:
• Krakende waens loop die langste. [Swak mense leef partymaal die langste.]
Antoniem:
• kortste
Vertaling:
Engels: longest, tallest
Nederlands: langst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|