kwik [boodskap #130774] |
Sa, 11 April 2020 06:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwik
Afbreking: kwik
Uitspraak: /kvək/
Selfstandige naamwoord: kwik
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Hg en atoomgetal 80.
Gebruik:
• Kwik is 'n swaar, silwerige d-blok metaal en een van ses elemente wat 'n vloeistof by kamertemperatuur en druk is.
Sinoniem:
• kwiksilwer
Afgelei:
• kwikatoom
• kwikdamp
• kwiktermometer
• kwikvergiftiging
Vertaling:
Engels: mercury, quicksilver
Nederlands: kwik, kwikzilver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|