Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konsentrasiekamp
konsentrasiekamp [boodskap #130768] Vr, 10 April 2020 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Boerevroue en kinders in 'n Britse konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog, ongeveer 1900.
Boerevroue en kinders in 'n Britse konsentrasiekamp tydens die Anglo-Boereoorlog, ongeveer 1900.
konsentrasiekamp
Afbreking: kon•sen•tra•sie•kamp
Samestelling: konsentrasie + kamp
Uitspraak: /kɔn.sɛnˈtrɑː.siˌkamp/


Selfstandige naamwoord: konsentrasiekamp
Meervoud: konsentrasiekampe
Verkleinwoord: konsentrasiekampie
Meervoud van verkleining: konsentrasiekampies

Betekenis:
• Sentrum van aanhouding waarheen politieke en ander gevangenis geïnterneer word.

Gebruik:
• Tienduisende Boerevroue en -kinders is van hulle plase verwyder en het gesterf vanweë siektes wat die gevolg was van die oorbevolking, ondervoeding en gebrekkige sanitasie.

Vertaling:
Engels: concentration camp
Nederlands: concentratiekamp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komkommer
Volgende onderwerp: kooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 18:15:03 MGT 2024