Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kieliebak
kieliebak [boodskap #130760] Vr, 10 April 2020 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die kieliebak.
Die kieliebak.
kieliebak
Afbreking: kie•lie•bak
Samestelling: kielie + bak
Uitspraak: /ˈki.liˌbak/


Selfstandige naamwoord: kieliebak
Meervoud: kieliebakke
Verkleinwoord: kieliebakkie
Meervoud van verkleining: kieliebakkies

Betekenis:
• Die kielierige holte onder die skouer, tussen die arm en die lyf.

Gebruik:
• Hy knyp die koerant onder sy kieliebak vas.

Sinoniem:
• armholte
• oksel

Vertaling:
Engels: armpit
Latyn: axilla
Nederlands: oksel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kernkragsentrale
Volgende onderwerp: kleef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 04:53:44 MGT 2024