Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kernkragsentrale
kernkragsentrale [boodskap #130759] Vr, 10 April 2020 12:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kernkragsentrale
Afbreking: kern•krag•sen•tra•le
Samestelling: kernkrag + sentrale
Uitspraak: /ˈkɛrən.kraχ.sɛnˌtrɑː.lə/


Selfstandige naamwoord: kernkragsentrale
Meervoud: kernkragsentrales
Verkleinwoord: kernkragsentraletjie
Meervoud van verkleining: kernkragsentraletjies

Betekenis:
• 'n Kragsentrale wat energie met behulp van kernsplitsing opwek.

Gebruik:
• Koeberg in die Wes-Kaap is die eerste en enigste kernkragsentrale op die vasteland van Afrika.

Sinoniem:
• kernsentrale

Vertaling:
Engels: nuclear power plant, atomic powerstation
Nederlands: kerncentrale, kernenergiecentrale

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kerkvader
Volgende onderwerp: kieliebak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 18:18:04 MGT 2024