Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarspeld
haarspeld [boodskap #130738] Do, 09 April 2020 19:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Haarspelde
Haarspelde
haarspeld
Afbreking: haar•speld
Samestelling: haar + speld
Uitspraak: /ˈɦɑːr.spɛlt/


Selfstandige naamwoord: haarspeld
Meervoud: haarspelde
Verkleinwoord: haarspeldjie
Meervoud van verkleining: haarspeldjies

Betekenis:
• 'n Dun speld waarmee die hare in posisie gehou word.

Gebruik:
• Sy steek haar bolla met 'n haarspeld vas.

Sinoniem:
• haarnaald

Vertaling:
Engels: hairpin
Nederlands: haarspeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfrond
Volgende onderwerp: haarnaald
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 16:47:37 MGT 2024