Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » TOETS
TOETS [boodskap #12640] Sa, 14 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
J H Rykheer  is tans af-lyn  J H Rykheer
Boodskappe: 34
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ignoreer asb. Ek wil net toets of hierdie boodskap op die NG deurkom.
Vorige boodskappe het nie deurgekom nie, en as hierdie een ook nie deurkom
nie, met ek die saak met my diensverskaffer aanvat.

JHR
Re: Toets [boodskap #12713 is 'n antwoord op boodskap #12640] Do, 19 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gpauer  is tans af-lyn  gpauer
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie is ook 'n toets om te sien of my boodskappe deur kom. Soos sommige
ander sukkel ek ook daarmee
Gert
Re: TOETS [boodskap #15626 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Toets op 'n ander plek asb.

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> TOETS NET
>
Re: TOETS [boodskap #15628 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 07 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

> TOETS NET

Frikkie m'boy, wat ek wil weet is waar julle
die goed wegsteek wat julle daar in Bloemfontein
gesteel het?
En as julle iets wil inval, bly tog maar net
uit Bophutatswana weg.
En ketting julleself aan julle saals vas,
sodat julle nie so maklik kan afval nie.
Tannie sal tog maar nie aanbied om vir
julle te help tot tyd en wyl jy jou e-naam
verander het na 'n mooi Afrikaanse naam nie.
As jy nie "penkop" wil wees nie, wat van
"hanskakie."

Van 'n bekommerde tannie met die kappie.
Re: TOETS [boodskap #15799 is 'n antwoord op boodskap #12640] Sa, 13 Junie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
DANKIE EK HET JOU TOETS ANTWOORD GEKRY
FRIKKIE

J wrote in message ...
Toets op 'n ander plek asb.

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> TOETS NET
>
Re: TOETS [boodskap #17213 is 'n antwoord op boodskap #12640] Ma, 31 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes: >


O, gits, hy het in die niet verdwyn.

O, waar is my Frikkie, my Frikkie, my Frikkie,
O, waar is my Frikkie, die rsaboy van my.
Re: Toets [boodskap #17216 is 'n antwoord op boodskap #12640] Ma, 31 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes: >

Toets Agent
Apartheisvark Port Elizabeth
"Hoogs Opgeleide Ex Soldaat van 32 Bateljon"
Hanskakie huidig
rsaboy huidig
verlore as Afrikaner, wat nog altyd kon
wegtrek van die verdrukking van verouderde
konstruksies.

Tant Hessie se witperd
Re: Toets [boodskap #18095 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 04 Oktober 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
hierdie ook.

Hein van Wyk wrote in message ...
> Hierdie is net 'n toets!!
>
Re: Toets [boodskap #22224 is 'n antwoord op boodskap #12640] Wo, 31 Maart 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 30 Mar 1999 13:24:55 +0200, "Uri Deale"
wrote:

|Hierdie is slegs 'n toets.
|
...en hierdie is nie......
Re: toets [boodskap #22473 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 16 April 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Het jy toe darem deur gekom?

brian wrote in message ...
> dit is n toets
>
Re: Toets [boodskap #24214 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 25 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
HL wrote in message ...
> Testing testing one two three
>
>

Maak dit:

Toets toets een twee drie.

Groetnis
Neef
Re: Toets [boodskap #30344 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
BB  is tans af-lyn  BB
Boodskappe: 9
Geregistreer: Mei 2000
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 5 May 2000 12:18:06 +0200, "Snoek Online" wrote:
> 3/10
> Probeer weer volgende jaar.
>
>

42
Re: Toets [boodskap #30345 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
> Toets Stoets ke rieks tieks toets
> Dit werk nie so lekker met daardie woord nie.
> Depit weperk nepie sepo lepekeper mepet depaardepie wepoord nepie.
>
> EH ? verduidelik asseblief !

P nie L nie
>
Re: Toets [boodskap #30346 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Snoek Online  is tans af-lyn  Snoek Online
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
3/10
Probeer weer volgende jaar.
Re: Toets [boodskap #30347 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 05 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Bennie skryf in boodskap news:3912b5e6.1578963108@natreffw.sasol.com...
> On Fri, 5 May 2000 12:18:06 +0200, "Snoek Online"
> wrote:
>
>> 3/10
>> Probeer weer volgende jaar.
>
> 42

Toets Stoets ke rieks tieks toets
Dit werk nie so lekker met daardie woord nie.
Depit weperk nepie sepo lepekeper mepet depaardepie wepoord nepie.
Re: Toets [boodskap #30391 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 07 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dis P-taal. Arnoldus Pannevis word byvoorbeeld Aparnpoldepus
Pepeepepanepevipis.

Kan egter nie meer die reëls onthou nie.

Dries Venter

L&P wrote in message ...
>
>> Toets Stoets ke rieks tieks toets
>> Dit werk nie so lekker met daardie woord nie.
>> Depit weperk nepie sepo lepekeper mepet depaardepie wepoord nepie.
>>
>> EH ? verduidelik asseblief !
>
> P nie L nie
>>
>
Re: Toets [boodskap #30565 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Samuel Murray  is tans af-lyn  Samuel Murray
Boodskappe: 66
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Volle Lid
Frikkie skryf in boodskap news:391e8a8f.5989053@news.saix.net...
> Toets

Toets ke poets ke rieks tieks toets.
Re: Toets [boodskap #30566 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 14 Mei 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Samuel Murray wrote:

> Frikkie wrote in message
>
>> Toets
>
> Toets ke poets ke rieks tieks toets.

ke rieks tieks hanskakie tjortsOu Frikkie met sy anglo-eposnaam.
Afrikaans-verraaier,
hanskakie, hensopper Frikkie.

Die tannie wat voorsitster is van die
Derde Taalbeweging.
Re: toets [boodskap #33469 is 'n antwoord op boodskap #12640] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> Dit werk ... hoekom moet mense altyd die groep vi rtoetse gebruik
> en hoekom antwoord ander idiote dan die toetse ....
>
> @home.com wrote:
>>
>> toets

Lou, vir een of ander obskure rede kon ek dieitems op Netscape lees maar
nie pos nie, vir
omtrent een en 'n half dag. Ek bel toe die
verskaffer, en hulle het allerhande idees van
wat verkeerd is, en stel allerhande dinge
voor. En toe gaan toets ek die ding weer,
en toe werk dit. So daar was seker maar
net 'n bottelnek. Ek kon op Internet
Explorer pos, maar het spesiaal Netscape
gekies omdat jy in die verlede so gemoan
het oor die manier waarop ek pos (die
afwesigheid van "threads," onder andere.)
Ek sien jy is maar nog jou sarkastiese
verkrampte self. Hou so aan. Ek hou
van my Lou met 'n soet en suur sous.

Gloudina
Re: toets [boodskap #33470 is 'n antwoord op boodskap #12640] Wo, 16 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dit werk ... hoekom moet mense altyd die groep vi rtoetse gebruik
en hoekom antwoord ander idiote dan die toetse ....

@home.com wrote:
>
> toets
Re: toets [boodskap #33509 is 'n antwoord op boodskap #12640] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
As jy dan wil toets - stuur tog iets wat leeswaardig is ... .

Ek's tog bly jy laaik my - soet en suur en al :)

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> Dit werk ... hoekom moet mense altyd die groep vi rtoetse gebruik
>> en hoekom antwoord ander idiote dan die toetse ....
>>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> toets
>
> Lou, vir een of ander obskure rede kon ek dieitems op Netscape lees maar
> nie pos nie, vir
> omtrent een en 'n half dag. Ek bel toe die
> verskaffer, en hulle het allerhande idees van
> wat verkeerd is, en stel allerhande dinge
> voor. En toe gaan toets ek die ding weer,
> en toe werk dit. So daar was seker maar
> net 'n bottelnek. Ek kon op Internet
> Explorer pos, maar het spesiaal Netscape
> gekies omdat jy in die verlede so gemoan
> het oor die manier waarop ek pos (die
> afwesigheid van "threads," onder andere.)
> Ek sien jy is maar nog jou sarkastiese
> verkrampte self. Hou so aan. Ek hou
> van my Lou met 'n soet en suur sous.
>
> Gloudina
Re: toets [boodskap #33510 is 'n antwoord op boodskap #12640] Do, 17 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
phatti  is tans af-lyn  phatti
Boodskappe: 10
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Junior Lid
So, gaan julle tweetjies dan vir ons wys hoe Tant Rabie haar soet en suur
sous moet geniet?

Lou skryf in boodskap news:399BBB1E.685ED36E@hotmail.com.dinges...
> As jy dan wil toets - stuur tog iets wat leeswaardig is ... .
>
> Ek's tog bly jy laaik my - soet en suur en al :)
>
> @home.com wrote:
>>
>> Lou wrote:
>>
>>> Dit werk ... hoekom moet mense altyd die groep vi rtoetse gebruik
>>> en hoekom antwoord ander idiote dan die toetse ....
>>>
>>> @home.com wrote:
>>>>
>>>> toets
>>
>> Lou, vir een of ander obskure rede kon ek dieitems op Netscape lees maar
>> nie pos nie, vir
>> omtrent een en 'n half dag. Ek bel toe die
>> verskaffer, en hulle het allerhande idees van
>> wat verkeerd is, en stel allerhande dinge
>> voor. En toe gaan toets ek die ding weer,
>> en toe werk dit. So daar was seker maar
>> net 'n bottelnek. Ek kon op Internet
>> Explorer pos, maar het spesiaal Netscape
>> gekies omdat jy in die verlede so gemoan
>> het oor die manier waarop ek pos (die
>> afwesigheid van "threads," onder andere.)
>> Ek sien jy is maar nog jou sarkastiese
>> verkrampte self. Hou so aan. Ek hou
>> van my Lou met 'n soet en suur sous.
>>
>> Gloudina
Re: toets [boodskap #33535 is 'n antwoord op boodskap #12640] Vr, 18 Augustus 2000 00:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

phatti wrote:

> So, gaan julle tweetjies dan vir ons wys hoe Tant Rabie haar soet en suur
> sous moet geniet?
>

So effentjies jaloers klink dit
vir my. En wie is Tant Rabie?

Gloudina
Re: Toets [boodskap #33566 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sat, 19 Aug 2000 13:46:49 -0700:: Davie Davis skrywe:
>
> Toets nie die nuusgroep nie, maar Lou se geduld!
>
> DD

Kan ek ook?
Re: Toets [boodskap #33567 is 'n antwoord op boodskap #12640] So, 20 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Seker - as jy so dof soos die ander spul wil wees. Eerste ding om 'n
newbie raak te sien - hy stuur 'n toets! :)

Protus wrote:
>
> Sat, 19 Aug 2000 13:46:49 -0700:: Davie Davis
> skrywe:
>
>>
>>
>> Toets nie die nuusgroep nie, maar Lou se geduld!
>>
>> DD
> Kan ek ook?
Re: Toets [boodskap #33574 is 'n antwoord op boodskap #12640] Sa, 19 Augustus 2000 22:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dot  is tans af-lyn  dot
Boodskappe: 20
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
ai
toe ek die "subject" op my skerm sien toe dog ek jy wou iets sê oor
vanmiddag se toets ....... sjoe ons moet oppas vir die sneeustorm wat oppad
is!!!!!

dottie

Davie Davis skryf in boodskap news:222f71f6.acfe225b@usw-ex0108-061.remarq.com...
>
>
> Toets nie die nuusgroep nie, maar Lou se geduld!
>
> DD
>
>
> * Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find
related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is
Beautiful
Re: Toets [boodskap #33585 is 'n antwoord op boodskap #12640] Ma, 21 Augustus 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Protus wrote:
>
> Sun, 20 Aug 2000 11:59:55 +0200:: Lou
> skrywe:
>
>> Seker - as jy so dof soos die ander spul wil wees. Eerste ding om 'n
>> newbie raak te sien - hy stuur 'n toets! :)
>>
> Jy het maar swak maniere teenoor 'n nuweling.

He He - Hier take ons geen prisoners .... gaan na alt.test of soc.test
as jy jou naam die wereld in wil stuur met net toets daaraan :)
Re: Toets [boodskap #33594 is 'n antwoord op boodskap #12640] Ma, 21 Augustus 2000 03:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Protus  is tans af-lyn  Protus
Boodskappe: 26
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Sun, 20 Aug 2000 11:59:55 +0200:: Lou
skrywe:

> Seker - as jy so dof soos die ander spul wil wees. Eerste ding om 'n
> newbie raak te sien - hy stuur 'n toets! :)
>
Jy het maar swak maniere teenoor 'n nuweling.
Re: toets [boodskap #39088 is 'n antwoord op boodskap #12640] Sa, 10 Februarie 2001 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Moenie so skree nie Koos

DD

"koos" skryf in boodskap news:9633d1$r9s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
Re: Toets [boodskap #52884 is 'n antwoord op boodskap #12640] Ma, 05 November 2001 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nombeko  is tans af-lyn  Nombeko
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Junior Lid
Wys my asseblief waar ek die alt.toetse.com kan kry. Ons sukkel om die pos
te sien.
My vriend het 'n ander program gegee, maar dit wil ook nie werk nie.

>
>> Is dit nou reg?
>>
> As jy ons site vir toetse wil gebruik kan jy dalk op jou beko kry.
> Gebruik alt.toetse.com
>
> DD
Re: Toets [boodskap #52888 is 'n antwoord op boodskap #52884] Ma, 05 November 2001 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Nombeko" schreef...
> Wys my asseblief waar ek die alt.toetse.com kan kry. Ons sukkel om
> die pos te sien.
> My vriend het 'n ander program gegee, maar dit wil ook nie werk nie.
>
>>> Is dit nou reg?
>>>
>> As jy ons site vir toetse wil gebruik kan jy dalk op jou beko kry.
>> Gebruik alt.toetse.com

Daar is geen groep met die naam "alt.toetse.com" nie. Om te toets kan jy
alt.test gebruik.

Die probleem is waarskynlik jou instellings ... miskien kan ons jou help as
jy beskryf wat presies fout gaan.

Groete,
Arthur
Re: toets [boodskap #52963 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 11:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE74CFE.D9666CE5@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)
>
> Ek dink die Pompdonkie is besig om 'n villanelle te probeer
> skryf, en vind dit moeiliker as wat hy gedink het.
>
> La tante avec la plume.

Waddehel o waddehel
Is tog daardie villanelle?
Slappies kon my ook nie sê
Wat ant Gloudien dan tog wil hê

La donki la grande fornicatoré
Re: toets [boodskap #52976 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> La donki la grande fornicatoré

Moet ek dus aanneem dat jy die hele tyd vroulik is.

La grande Hessie de la Helsdingen
Re: toets [boodskap #52982 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Waddehel o waddehel
> Is tog daardie villanelle?

Die feit dat jy 'n onkeerbare drang het om
limerieke te skryf, laat my dink. Bly jy in
Kaapstad?

Tant Hessie Poirot
Re: toets [boodskap #52983 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kekkelbek  is tans af-lyn  Kekkelbek
Boodskappe: 303
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
en ons soek toe al die tyd na 'n man op die ng wat die donkie moes wees...
G'n wonder ons kon hom/haar nog nie vastrek nie ;) Die naam is nogal
misleidend. Net 'n man kan so iets uitdink! ;)

skryf in boodskap news:3BE7D75A.BFF6CE41@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

> La donki la grande fornicatoré

Moet ek dus aanneem dat jy die hele tyd vroulik is.

La grande Hessie de la Helsdingen
Re: toets [boodskap #52986 is 'n antwoord op boodskap #52963] Di, 06 November 2001 14:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Piet, bly asseblief net soos jy is - moet tog nie dat iemand ooit dink jy is
iemand anders nie;)))
Annette

hades.is.co.za...
>
> skryf in boodskap news:3BE74CFE.D9666CE5@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>> Of (horrors on horrors), 'n gerehabiliteerde Pompdonkie ;-)
>>
>> Ek dink die Pompdonkie is besig om 'n villanelle te probeer
>> skryf, en vind dit moeiliker as wat hy gedink het.
>>
>> La tante avec la plume.
>
> Waddehel o waddehel
> Is tog daardie villanelle?
> Slappies kon my ook nie sê
> Wat ant Gloudien dan tog wil hê
>
> La donki la grande fornicatoré
>
Re: toets [boodskap #52987 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Ek beter wegtrek - ek is in Kaapstad, maar ek skryf nie limerieke soos
ek behoort te doen nie;))
Annette

skryf in boodskap news:3BE7DCB0.EE092F62@home.com...
> Piet Pompdonkie wrote:
>
>> Waddehel o waddehel
>> Is tog daardie villanelle?
>
> Die feit dat jy 'n onkeerbare drang het om
> limerieke te skryf, laat my dink. Bly jy in
> Kaapstad?
>
> Tant Hessie Poirot
>
Re: toets [boodskap #53007 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom vra jy?
Omdat jy al dié houmpeitsj gesien het? Netjies, né
http://www-jfd.its.uct.ac.za/Pretpark/Limericks/limeriek.htm

Piet Pompdonkie
l'âne de pompe

skryf in boodskap news:3BE7DCB0.EE092F62@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

>> Waddehel o waddehel
>> Is tog daardie villanelle?
>
> Die feit dat jy 'n onkeerbare drang het om
> limerieke te skryf, laat my dink. Bly jy in
> Kaapstad?
>
> Tant Hessie Poirot
Re: toets [boodskap #53010 is 'n antwoord op boodskap #12640] Di, 06 November 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Piet Pompdonkie wrote:

> Hoekom vra jy?
> Omdat jy al dié houmpeitsj gesien het? Netjies, nè
> http://www-jfd.its.uct.ac.za/Pretpark/Limericks/limeriek.htm
>
> Piet Pompdonkie
> l'âne de pompe
>

So jou naam is Franz?

Anti-dullaards
Re: toets [boodskap #53026 is 'n antwoord op boodskap #12640] Wo, 07 November 2001 05:37 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Piet Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet Pompdonkie
Boodskappe: 126
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
skryf in boodskap news:3BE84ADF.14A21086@home.com...
Piet Pompdonkie wrote:

>> Hoekom vra jy?
>> Omdat jy al dié houmpeitsj gesien het? Netjies, né
>> http://www-jfd.its.uct.ac.za/Pretpark/Limericks/limeriek.htm

>> Piet Pompdonkie
> l'âne de pompe

>
> So jou naam is Franz?
>
> Anti-dullaards

Hoe dan so, my Franz is dan so sleg dat julle dink ek is 'n vrou?
En my naam is tog Petrus J Pompd...@hot.male.com
Vorige onderwerp: Ooor ANC twee (vir Glkoudina)
Volgende onderwerp: Oor die ANC ens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 14:51:09 MGT 2024