Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sakpas
sakpas [boodskap #130687] So, 05 April 2020 19:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sakpas
Afbreking: sak•pas
Samestelling: sak + pas


Byvoeglike naamwoord: sakpas
Attributief: sakpas

Betekenis:
• Klein genoeg om in iemand se sak te pas.
• (figuurlik) Goedkoop genoeg sodat iemand uit sy sak daarvoor kan betaal.

Gebruik:
• Die boek word in 'n kleiner, sakpas A5-formaat uitgegee.
• Die item kan teen 'n sakpas prys aangeskaf word.

Vertaling:
Engels: fit in pocket; cheap
Nederlands: in de zak passen; goedkoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eiendom
Volgende onderwerp: elf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:26:17 MGT 2024