dy [boodskap #130683] |
So, 05 April 2020 17:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dy
Afbreking: dy
Uitspraak: /də̟i̯/
Selfstandige naamwoord: dy
Meervoud: dye
Verkleinwoord: dytjie
Meervoud van verkleining: dytjies
Betekenis:
• Die deel van die menslike been tussen die heup en knie.
Gebruik:
• Vetsug voeg nie net lae vet om jou dye, heupe en lyf nie, maar ook om organe in die lyf.
Sinoniem:
• bobeen
Afgelei:
• dybeen
• dybreuk
Vertaling:
Engels: thigh
Nederlands: dij
Werkwoord: dy
Verlede tyd: het gedy
Betekenis:
• Toeneem, groei, tot wasdom kom.
Gebruik:
• Volgens die oerknaltoerie dy die heelal uit.
Vertaling:
Engels: to swell
Nederlands: dijen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|