dronkaard [boodskap #130680] |
So, 05 April 2020 16:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dronkaard
Afbreking: dronk•aard
Uitspraak: /ˈdrɔŋkɑːrd/
Selfstandige naamwoord: dronkaard
Meervoud: dronkaards
Betekenis:
• 'n Strawwe drinker.
Gebruik:
• Die dronkaard sit seker weer in die kroeg.
Sinoniem:
• drinkebroer
• suiplap
• wynvlieg
Vertaling:
Engels: drunkard, wine-bibber, inebriate, tippler
Nederlands: dronkaard
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|