Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!! [boodskap #12623] |
Vr, 13 Februarie 1998 00:00 |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wonderlik, dat Bill Gate vla-pasteie in sy gesig gekry het.
Die koerantfoto hang in my kantoor.
Dis net jammer dat hulle nie nat hondedrolle gebruik het nie.
Ek het nie tyd vir skelm,inhalige boelies wat KAK (lees "Windows")
aan mense verkoop nie.
Die oogmerk van die Belgiese klub is om belangrike mense aarde toe
te bring deur hul met vlapasteie te gooi.
Doen so voort, my liewe vriende !!!!
Vriendelike groete
|
|
|