Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oujongnooi
oujongnooi [boodskap #130588] Di, 31 Maart 2020 21:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oujongnooi
Afbreking: ou•jong•nooi
Samestelling: ou + jong + nooi


Selfstandige naamwoord: oujongnooi
Meervoud: oujongnooiens
Verkleinwoord: oujongnooitjie, oujongnooientjie
Meervoud van verkleining: oujongnooitjies, oujongnooientjies

Betekenis:
• 'n Ouerige dame wat nog nie getrou het nie.

Gebruik:
• Juffrou Rottenmeier was 'n kwaai oujongnooi.

Wisselvorm:
• oujongnói

Antoniem:
• oujongkêrel

Vertaling:
Engels: spinster, old maid
Nederlands: oude vrijster, ongehuwde vrouw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baar
Volgende onderwerp: baarmoeder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:34:28 MGT 2024