erfpag [boodskap #130584] |
Di, 31 Maart 2020 18:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
erfpag
Afbreking: erg•pag
Samestelling: erf + pag
Selfstandige naamwoord: erfpag
Meervoud: erfpagte
Betekenis:
• Die reg aan iemand toegestaan om 'n stuk grond te bewerk, waarvan die duur nie aan die lewe van die pagter verbonde is nie, dit word dus aan erfgename oorgedra.
Gebruik:
• Of dit nou erfpag of huurpag is, juridies is die gebruiker dan nie eienaar van die grond nie.
Afgelei:
• erfpaggrond
• erfpaghouer
• erfpaghuur
• erfpagstelsel
Vertaling:
Engels: quitrent-tenure, quitrent
Nederlands: erfpacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|