Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aalbessie
aalbessie [boodskap #130570] So, 29 Maart 2020 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rooiaalbessies
Rooiaalbessies
aalbessie
Afbreking: aal•bes•sie
Uitspraak: /ˈɑːɫbesi/


Selfstandige naamwoord: aalbessie
Meervoud: aalbessies
Verkleinwoord: aalbessietjie
Meervoud van verkleining: aalbessietjies

Betekenis:
• Die sappige rooi, swart of wit vrug van struike in die genus Ribes wat in trosse groei.

Gebruik:
Aalbessies word is dikwels as bestanddeel in Duitse nageregte en soms ook vleisgeregte geruik.

Hiponiem:
• swartaalbessie
• witaalbessie
• rooi-aalbessie

Afgelei:
• aalbessiejellie
• aalbessielikeur
• aalbessiebos
• aalbessiesap
• aalbessievla
• aalbessiewyn

Vertaling:
Engels: currant
Nederlands: aalbes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aanveg
Volgende onderwerp: fuik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:27:42 MGT 2024