Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanveg
aanveg [boodskap #130569] So, 29 Maart 2020 18:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanveg
Afbreking: aan•veg
Samestelling: aan + veg
Uitspraak: /ˈɑːn.fɛχ/


Werkwoord: aanveg
Verlede tyd: het aangeveg

Betekenis:
• Betwis.

Gebruik:
• 'n Appèl is die aangewese prosedure as die beskuldigde voel dat hy sy skuldigbevinding of vonnis wil aanveg.

Afgelei:
• aanvegbare

Vertaling:
Engels: to contest, challenge, question
Nederlands: aanvechten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tip
Volgende onderwerp: aalbessie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 03:04:24 MGT 2024