aantreklike [boodskap #130562] |
So, 29 Maart 2020 15:05 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aantreklike
Afbreking: aan•trek•li•ke
Byvoeglike naamwoord: aantreklik
Vergrotende trap: aantrekliker
Oortreffende trap: aantreklikste
Attributief: aantreklike
Partitief: aantrekliks
Betekenis:
• Attributiewe vorm van aantreklik. Wat mooi, aangenaam en bekoorlik is.
Gebruik:
• Die blonde aktrise is 'n besonder aantreklike dame.
• Hulle speel aantreklike rugby.
Sinoniem:
• aanloklike
• welgevormde
• mooi
• pragtige
• lieflike
• bevallige
• ooglike
Antoniem:
• onaantreklike
• afstootlike
Vertaling:
Engels: attractive, beautiful, good-looking, pretty, handsome
Nederlands: aantrekkelijke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|