Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afslaandak
afslaandak [boodskap #130561] So, 29 Maart 2020 14:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ford Mustang met 'n afslaandak.
'n Ford Mustang met 'n afslaandak.
afslaandak
Afbreking: af•slaan•dak
Samestelling: afslaan + dak
Uitspraak: /ˈafslɑːndak/


Selfstandige naamwoord: afslaandak
Meervoud: afslaandake
Verkleinwoord: afslaandakkie
Meervoud van verkleining: afslaandakkies

Betekenis:
• 'n Dak wat opgevou of afgeslaan kan word, soos op sommige motorvoertuie.

Gebruik:
• Sy ry 'n plat sportmotor met 'n afslaandak.

Afgelei:
• afslaandakmotor

Verwant:
• sondak

Vertaling:
Engels: convertible
Nederlands: schuifdak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: asyn
Volgende onderwerp: aantreklike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:22:30 MGT 2024