argaïes [boodskap #130559] |
So, 29 Maart 2020 11:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
argaïes
Afbreking: ar•ga•ïes
Uitspraak: /arˈχɑː.is/
Byvoeglike naamwoord: argaïes
Vergrotende trap: argaïesser
Oortreffende trap: argaïeste
Attributief: argaïese
Betekenis:
• Verouderd; wat behoort tot (of betrekking het op) 'n baie ou tydperk.
Gebruik:
• Regstellende aksie (RA) is teen die tyd argaïes en uitgedien, tot hou ons regering daarmee voort.
Verwant:
• argaïsme
Vertaling:
Engels: archaic
Nederlands: archaïsch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|