akupunktuur [boodskap #130555] |
So, 29 Maart 2020 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
akupunktuur
Afbreking: a•ku•punk•tuur
Uitspraak: /ɑkɨpœŋkˈtɨːr/
Selfstandige naamwoord: akupunktuur
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Sjinese geneeswyse (en skynwetenskap) waar naalde in die vel ingesteek word om te genees of pyn te verlig.
Gebruik:
• Ek het alles probeer, selfs akupunktuur het nie vir my gewerk nie.
Sinoniem:
• akupunksie
• naaldprikking
• naaldebehandeling
• naaldterapie
Vertaling:
Engels: acupuncture
Nederlands: acupunctuur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|