Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » altaar
altaar [boodskap #130554] So, 29 Maart 2020 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20579
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
altaar
Afbreking: al•taar
Uitspraak: /ˈal.tɑːr/


Selfstandige naamwoord: altaar
Meervoud: altare
Verkleinwoord: altaartjie
Meervoud van verkleining: altaartjies

Betekenis:
• Offertafel vir godsdienstige plegtighede.

Gebruik:
• ’n Tydelike altaar is opgerig op die plek waar die bom ontplof het terwyl ’n meer permanente gedenkteken beplan is.

Spreekwoord:
• Wie die altaar bedien, moet van die altaar lewe. [Elkeen behoort uit sy beroep 'n bestaan te kan maak.]

Vertaling:
Engels: altar
Nederlands: altaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: anker
Volgende onderwerp: akupunktuur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 02 04:27:59 MGT 2024