apartheid [boodskap #130550] |
So, 29 Maart 2020 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
apartheid
Afbreking: a•part•heid
Samestelling: apart + -heid
Uitspraak: /ɐˈpartɦɛit/
Selfstandige naamwoord: apartheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die toestand van apart of eenkant wees.
• (politiek) 'n Beleid van geïnstitusionaliseerde skeiding van, of diskriminasie tussen rasse, soos van 1948 tot 1990 in Suid-Afrika toegepas.
Gebruik:
• Die oorspronklike doel van apartheid was om die verskillende bevolkingsgroepe selfregering toe te staan en afsonderlik naas mekaar tot ontwikkeling te bring.
Afgelei:
• apartheidsbeleid
• apartheidsjare
• apartheidspolitiek
• apartheidstrewe
• apartheidstryd
• apartheidswette
Verwant:
• segregasie
Vertaling:
Engels: apartheid
Nederlands: apartheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|