wese [boodskap #130546] |
Sa, 28 Maart 2020 18:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wese
Afbreking: we•se
Uitspraak: /ˈvɪə.sə/
Selfstandige naamwoord: wese
Meervoud: wesens
Verkleinwoord: wesentjie
Meervoud van verkleining: wesentjies
Betekenis:
• 'n Skepsel; lewende individu, veral 'n persoon of dier.
• Die aard van iets; essensiële kern.
Gebruik:
• Sy is 'n wonderbaarlike wesentjie.
• Dit is die wese van die bedryf.
Afgelei:
• ruimtewese
Vertaling:
Engels: being, creature; essence, existence
Nederlands: wezen
Selfstandige naamwoord: wees
Meervoud: wese
Verkleinwoord: wesie
Meervoud van verkleining: wesies
Betekenis:
• Meervoud van wees, 'n kind wat sy ouers verloor het.
Gebruik:
• Sien om na die wese en weduwees in hulle verdrukking!
Vertaling:
Engels: orphn
Nederlands: wesen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|