Betekenis:
• 'n Gebou of 'n reeks geboue waarin verskeie winkels gekonsentreer is.
Gebruik:
• Omdat 'n winkelsentrum 'n verskeidenheid van winkels bevat, is dit gerieflik vir klante omdat hulle alles wat hulle benodig op 'n enkele plek kan aanskaf.
Sinoniem:
• winkelkompleks
Vertaling:
Engels: shopping centre, mall
Nederlands: winkelcentrum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.