skrifverklaarder [boodskap #130542] |
Sa, 28 Maart 2020 17:19 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skrifverklaarder
Afbreking: skrif•ver•klaar•der
Samestelling: skrif + verklaarder
Selfstandige naamwoord: skrifverklaarder
Meervoud: skrifverklaarders
Verkleinwoord: skrifverklaardertjie
Meervoud van verkleining: skrifverklaardertjies
Betekenis:
• Persoon wat 'n religieuse geskrif, of dié Skrif (Bybel), uitlê.
Gebruik:
• Die Skrifverklaarder Tom Wright sê die vroeë kerk het 1 Tess. 5:16-22 waarskynlik soos 'n rympie geleer sodat hulle dié aspekte van die geloof kon vaslê.
Sinoniem:
• Bybelverklaarder
• eksegeet
• skrifuitlêer
• teksuitlêer
Vertaling:
Engels: exegete, exegetist
Nederlands: exegeet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|