-pie [boodskap #130534] |
Sa, 28 Maart 2020 12:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20579 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
-pie
Afbreking: -pie
Uitspraak: /pi/
Agtervoegsel: -pie
Meervoud: -pies
Betekenis:
• Agtervoegsel om verkleinwoorde te vorm van naamwoorde wat met -m eindig, behalwe as dié klank deur 'n kort beklemtoonde volaak voorafgegaan word.
Gebruik:
• Die agtervoegsel -pie word gebruik vir woorde soos duimpie, armpie en boompie.
Vertaling:
Nederlands: -pje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|